CollageGemeenskapskerk

Kantoor

08:00–16:00

Besighede

Sakemanne en -vroue in die gemeente wat mekaar ondersteun. Die forum is vir besighede binne Collage.

  • Netwerk-ontbyt. Een keer ’n kwartaal, met ’n spreker oor ’n praktiese onderwerp.
  • Elektroniese profiel. Deel jou profiel, gekoppel aan jou sosialemedia, met een WhatsApp.
  • Sakelys. Lys jou besigheid by die gemeente. As jy nog nie op die forum is nie, word jy bygesit en kry jy net kennisgewings van ontbyt-datums.

Die lewendige lys sluit onder andere finansiële advies, gesondheid, arbeidsreg, bouwerk, sonkrag en drukwerk in. Name verander, so die volledige lys bly op die amptelike blad.

WhatsApp