Die week
Wat elke dag op die terrein gebeur. Vandag is gemerk.
SaVandag
Stil, tensy daar ’n gemeente-geleentheid is.
Download our app
Preke, gebeure en die kalender, alles in die amptelike Collage-app.
As jy Sondag kom
- Gratis filterkoffie in die kuierarea voor en ná die diens.
- Vra die gasvryheidspan by die deure as jy nie weet waar om te gaan nie.
- Informele kleredrag. Die diens is gewoonlik sowat 60 minute.
- Kinderstad van sowat 3 jaar tot graad 6, Zone 7 vir graad 7, en tieners in die rondawel. Alles 09:00.
- Kan jy nie daar wees nie? Die 09:00-diens is ook op Facebook.
Ons droom
Collage is ’n gemeente met ’n droom dat ons mense kan ontwikkel wat die wêreld verander, ’n kerk kan bou wat ’n hele stad beïnvloed, en dat ons saam ’n stad op ’n berg kan wees waarvan die lig nie weggesteek kan word nie.