CollageGemeenskapskerk

Sondag09:00 Erediens

Kindertoewyding

’n Geleentheid vir ouers, die kind, en die gemeente wat God se seën uitspreek.

Dit gebeur tydens die erediens. Ons verwelkom die kinders met ’n lied en ’n video van die ouers se gebed, en dan bid ons vir hulle.

Die gesprek voor die toewyding is verpligtend. Sonder daardie gesprek kan die kind nie op die dag toegewy word nie. Die kantoor bevestig die volgende datum. Ou datums op die vorige webwerf is verby, so ons sit hulle nie weer hier nie.

Gerda Jordaan lei Kinderstad. gerda@collage.org.za

WhatsApp