CollageGemeenskapskerk

Woensdag13:00 Kapel

Tuine van Hoop

Weeksdae 08:00 tot 16:00 kan jy op jou eie die tuine en die lewenstasies besoek. Die kapel is deel van die tuin.

Die kapel by Collage

Hoe die besoek werk

  1. 1

    Begin in die kapel. Kies een van die boekies waarmee jy die meeste identifiseer, en lees die inleiding.

  2. 2

    Steek ’n kers voor in die kapel aan, as teken dat Jesus die lig van die lewe is.

  3. 3

    Loop die stasies in die tuin. Rondom die kapel is daar twaalf lewenstasies, gebou op die lewe van Jesus. Lees die gedeelte, en neem tyd om stil te word.

  4. 4

    Eindig in die kapel. Gebruik self nagmaal en lees die slot.

Boekies, Afrikaans

Booklets, English

WhatsApp